Stigting
• Poste van hoof en onderhoof word geadverteer
• Tenders word gevra vir die oprigting van die gebou
• Mnr JHN Smit word as hoof en mnr HJB de Swardt as
onderhoof aangestel
• Onderwysdepartement keur stigting van die skool
goed
• Mev W Benade word as tikster aangestel
• Mnre Smit (skoolhoof) en De Swardt (adjunkhoof)
betrek skoolgronde en leen ‘n kantoor by die bouer
• Eerste advieskomiteevergadering word in die
burgemeester se kantoor gehou